ref # 1435

print
R 870 000 (42 439 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 713 m2
R 572  / m

Pragtige Weskus Erf beskikbaar teen weg gee prys!

Ligging besonders goed. Geleë 80m van die bed van die Berg Rivier wat uitmond in die see. Kry see water en Rivier begin by Franshoek en loop deur Port Owen see toe.
Die boureguslasies is "Fisherman style" Goedgekeurde planne beskikbaar op aanvraag. Huis grootte ±300 m² Dubbel verdieping met kant rivier uitsig.
Pragtige area - kom bou jou droomhuis, tree hier af en beleef elke dag die weskus gasvryheid.



Message Agent